2020: Atletiek
Die “Duikers” se tema was vanjaar “Racing”. Soos op die foto’s gesien kan word was dit net rook en vinnige voertuie !
Die Kleuterskole neem ook jaarliks deel aan die atletiekbyeenkoms, wat vir baie pret sorg.
2020: Grondslagfase
Die Gr.1,2 en 3 het besluit om voor hulle amptelik aan die atletiekseisoen deelneem, net eers litte los te
maak deur ’n speletjiesdag te hou.
2019 - Karate
Hierdie groep leerlinge is die beskermers van ons skool ! Hulle neem lesse by
Sensei Schalk van Staden van die Teemane Karateklub Christiana. Drie van ons leer-
linge het dan ook Provinsiale Kleure verwerf en gaan deelneem aan die SA Kampioen-
skappe nl. Makaila Pelser, Hanru Struwig en Zenobia van der Westhuizen. Baie geluk
ons is baie trots op julle !