DELWERSFEES 2019 het leerlinge weer die geleentheid gegee om aan ’n revue deel te neem.
Vanjaar se tema was “Countdown 20 years greatest hits !”  Harde werk is ingesit, maar soos altyd is
die eindresultaat FANTASTIES !!!  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

DELWERESFEES - 2019 !!!
Natuurlik was daar hope vermaak in die Markiestent.  Vanjaar was die kunstenaars wat opgetree het:
Jo Black, Karoo - hou hulle dop, Desmond Wellls en MWAH. Sondag is die fees afgesluit met ’n Ere-
diens deur ds. Hennie van Schalkwyk, voorsang deur Ilze Fourie en gaskunstenaar Dewald Gouws. 
Dankie vir almal se ondersteuning !!!
 
 
 

 
 
 
 
?
 
 
 
 

 DELWERSFEES is sinoniem met GROOT PRET en HOPE VERMAAK !!!
Daar was iets vir elkeen se smaak - pretpark, rugby en netbal, stalletjie en sokker.