SWEMGALA EN WAATLEMOENFEES 30 JANUARIE 2019

HUISSPORT 2019

 
 
 
 
 
 
 
 
 
 


HUISSPORT 2019
SPRINGBOKKE:

 
 
DUIKERS:
 
 
 
 
 
 
ONS ATLETE
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Baie geluk aan LJ Moolenbeek ( 2 goud), Charmone Louw (2 silwer) en Theuns Janse van Rensburg (silwer). 
Hulle het aan ’n swemgala  te Kimberley deelgeneem.

Ons sê dankie vir die VLR wat vir ons Gr.1,2,3 leerlinge ’n lekker speletjies middag aangebied het.